Boland Landbouskool Krieket. Krieket vloei deur hierdie seuns van Hoër Landbouskool Boland se are. Dit is vir hulle pure pret en plesier om by hierdie binnenshuise fasiliteite by Boland Park te kan oefen. Dit gebeur boonop ook saam met bekende krieketname soos Stiaan Van Zyl (matriek 2005) en Merwe Genis. Dié manne sien baie uit na die nuwe krieketseisoen.
#leerleeflei#bewaaronsbodem#hartenhand
Lees meer oor Boland Landbouskool: