Blitsbrein 2021. Kenneth Janson, Gr.11 van Hoër Jongenskool Paarl, het pragtig presteer tydens Blitsbrein 2021. Hy het in die graad 10 en 11-afdeling van vanjaar se Blitsbrein Junior Algemenekennis-kompetisie, tweede in die Wes-Kaap afdeling, en nasionaal derde te eindig. As deel van sy prestasie wen Hoër Jongenskool Paarl ook R5 000!
HJS is baie trots op jou, Kenneth!
Foto verskaf
Lees meet oor HJS: