)

Hoofleiers Naudéville – leerderraad leer meer oor leiers-eienskappe

Hoofleiers Naudéville. Primêre Skool Naudéville in Welkom se graad 7’s is almal op die leerderraad om hul meer oor leiers-eienskappe te leer. 

Elke kwartaal het die skool ses raadsvoorsitters verkies. Uit al die raadsvoorsitters word daar dan in die vierde kwartaal ‘n hoof- en onderhoofseun en hoof- en onderhoofdogter gekies deur die graad 7 onderwysers en graad 7 leeerders. 

Baie geluk aan die vier leiers!

Onderhoofdogter: Daneske du Toit

Hoofdogter: Juliette Schoeman

Hoofseun: Janco Ferreira

Onderhoofseun: Zander Pretorius

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal