Varswater Hengel. Janes Pieterse, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is verkies tot die 2021 VSVOV (Vrystaat Varswater Oewerhengel Vereniging) se Junior C-span.
Die span sal aan die Junior SA Nasionale Kampioenskappe in Desember deelneem.
Baie geluk met die uitsonderlike prestasie, Janes.
Witteberg is trots op jou!
Lees meer oor Witteberg: