Krieket Thabo Mofutsanyane-streekspanne. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul bekwame krieketseuns wat ingesluit is in die Thabo Mofutsanyane-streekspanne.
TBM o/19A: Izander Maree, Rowen Scholtz, Ruan Haward, Presley Lesoro, Matthew Maritz en Antonio Cavaleiro
Die TBM o/16A span: Wean Claasen, Juan Theunissen en Hendrik Janse van Rensburg
Trekkertrots!