Primêre Skool Naudéville leerder presteer by SANESA 4th Qualifier
Foto: Ava en haar Perd, Dybin Chippendale Naudéville presteer SANESA 4th Qualifier. Die afgelope naweek, 21 Augustus, het die SANESA 4th Qualifier in Bloemfontein plaasgevind. Ava Adendorff van Primêre Skool…
BVHS leerders in o/18A Noord-Vrystaat Hokkiespan
Foto vlnr: Wian Burger, Dudu Miya en Divan van Dijk BVHS o/18A Noord-Vrystaat Hokkiespan. Drie seuns-hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Wian Burger, Dudu Miya en Divan van Dijk is verkies…
Hoërskool Fichardtpark Voortrekkers Kommando Jeugleiers
Fichardtpark Voortrekkers Kommando Jeugleiers. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op Elane Bender en Jeanre Coetzee met hul verkiesing as Brandkop Voortrekkers se nuwe Kommando Jeugleiers vir 2021-2022. Ons…
Laerskool Truida Kestell O.13 Vrystaat Netbalspan
Laerskool Truida Kestell netbalspelers, Janke Schnetler en Lisa Rautenbach is verkies tot die O.13 “Cheetah/Jaguar Vrystaat Netbalspan wat vanaf 3 tot 6 Oktober aan die All Ages SA Netbaltoernooi gaan…
Laerskool Truida Kestell leerder in O.14A Noord-Vrystaat Hokkiespan
Truida Kestell Noord-Vrystaat Hokkiespan. Leané Fourie van Laerskool Truida Kestell in Betrhlehem, is verkies tot die O.14A Noord-Vrystaat hokkiespan. Leané Fourie from Truida kestell Primary School has been selected to…
BVHS landloop atlete uitstekend by Vrystaat landloop kampioenskappe
Foto: Voor sittend vlnr: Mieke-Louise Britz en Danika Zwahlen. Staande: Carise van Rooyen (Afwesig: Kiara Montgomery, Keanu Fourie) BVHS landloop atlete uitstekend. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se landloop atlete presteer uitstekend…
BVHS Tennisspeler wen TSA Prokennex-toernooi
BVHS wen TSA Prokennex-toernooi. Annika van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende die afgelope naweek , 21 Augustus, die o/16 TSA Prokennex-toernooi gewen. Baie geluk, Annika! Trekkertrots! Lees meer…
Hoërskool Sentraal kondig leerderraad 2022 aan
Hoërskool Sentraal kondig leerderraad aan. Sentraal het hul Leerderraad vir 2022 aangekondig. Die span is: Miandi Steenkamp, Anri Kleynhans, Kyla Vorster, Lizemé van der Walt, Mariné Koekemoer, Zionné Grobler, Leila…
Nege leerders van BVHS in o.18A Noord-Vrystaat Hokkiespan
Foto vlnr Voor: Inge Mienie, Ntsopa Mokoena, Jana Coetzee Agter: Micayla Fourie (reserwe), Marjulyn Myburgh,Amelia Lamprecht, Izaan Barnard Afwesig: Kellelo Moloi Nege leerders van BVHS in o.18A Noord-Vrystaat Hokkiespan. Bethlehem…
Twee leerders van Naudéville in o.13 Jaguar Netbalspan
Naudéville in o.13 Jaguar Netbalspan. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville van Welkom, is ingesluit in die o.13 Jaguar Netbalspan. Naudies is baie trots op Lynn-Marie Louw en Juliette Schoeman.…
BVHS Rugbyspelers by o/16 -Griffonsproewe
BVHS Rugbyspelers by o/16 -Griffonsproewe. Nege rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek (21 Augustus) aan die o/16 -Griffonsproewe deelgeneem. Die spelers wat deelgeneem het is : Thinus…
ATKV Redenaar wenners van Laerskool Truida Kestell
Die ATKV redenaar wenners van Laerskool Truida Kestell is leerders wat hulle sê kan sê as hulle moet praat. In die ATKV redenaar wenners vir Graad 1-3 wat plekke behaal…
BVHS Hokkiespelers in o/14 Noord-Vrystaat Hokkiespan
Foto: Vlnr voor: Lana Wessels, Ané van Zyl) Agter: Ermarie Botha, Nia-McKay Helm Afwesig: Hermien van Biljon, Teoné Jordaan Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul leerders wat verkies…
Witteberg leerders in Noord-Vrystaat Hokkiespanne
O.16 – Voor vlnr: Hope Mabe, Vuli Nhlapo, Bongi Radebe Agter vlnr: Ivé van der Westhuizen, Petra Steinmann en Ané Beneke 10 Witteberg leerders is na afloop van die naweek…
BVHS Rugbyspelers in o.18 Griffonsproewe
Vlnr Voor: Louis Janse van Rensburg, Dendré Aucamp Agter: Franco Marais, Karabo Onkarabile, Jona Brink Afwesig: Henro Claasen Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul leerders, Louis Janse van…
Miné de Klerk ryg medaljes in
Foto’s: Miné de Klerk Miné de Klerk ryg medaljes in. Miné de Klerk, Hoërskool Goudveld in Welkom se hoofdogter, is op pad om ‘n wêreldkampioen te word. Sy het by…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool kondig Mnr/Mej BVHS 2021 aan
Foto bo: Hein Smith en Emma Schutte (links), Whitehead en Jana Muller (middel), Presley Lesoro en Kayla Scheepers Bethlehem Voortrekker Hoërskool kondig mnr/mej BVHS vir 2021 aan. Mnr/mej BVHS 2021…
Bethlehem Voortrekker Redenaars maak hul skool trots
Foto: Susan Bender en Milla Kotze Voortrekker redenaars maak hul skool trots! Die ATKV-redenaarskompetisie het hierdie jaar ‘n ander formaat aangeneem. Geen gehoor of kwaai beoordelaar wat vir jou oor…
Primêre Skool Jordania Graad R
Jordania Graad R het beperkte plek beskikbaar. Gee jou kind ‘n voorsprong! Die Primêre Skool Jordania is ‘n skool met ‘n tradisieryke geskiedenis en is toekomsgerig om aan sy leerders…
Oranje groet Netbalspelers met gemengde gevoelens
Foto vlnr: Eilir, Essie en Magé. Afwesig (inlas): Janine Oranje groet Netbalspelers. Oranje groet Netbalspelers met gemengde gevoelens Dit was nou nie die einde wat hulle as viertal wou gehad…
Witteberg Tienertoneel 3de in Vrystaat
Voor: Jene, agter: Lilandi Witteberg Tienertoneel 3de. Witteberg Tienertoneel 3de in Vrystaat. Die tienertoneel produksie “As die Trein kom” is `n produksie wat die laaste paar weke op almal se…
Witteberg leerder behaal 1ste plek in Boogskiet
Foto’s: Johan Vorster 1Ste plek in Boogskiet. Johan Vorster, graad 8 leerder van Witteberg, het op Saterdag 07 Augustus deelgeneem aan ‘n ABO 3D- boogskietkompetisie. Die kompetisie het te Lochs…
Bethlehem Voortrekker Top 10 Akademie
Voortrekker Top 10 Akademie. Bethlehem Voortrekker Top 10 Akademie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Top 10 akademiese presteerders bekend gemaak. Hier is die Top 10 van elke graad: Graad 12:…
Hoërskool Witteberg skitter in Akademie
Witteberg skitter in Akademie. Hoërskool Witteberg van Bethlehem in die Vrystaat se leerders het die 2de kwartaal geskitter in Akademie. Hiermee die top 10 leerders in elke graad. Daarmee saam…
Wittebergers in Oos-Vrystaat Landloopspan
Foto van die 9 Wittebergers in Oos-Vrystaat landloopspan vlnr: Cara Cilliers, Gerhard Bossert, Kaylin Smit, Jurie Wessels, Elana Enslin, Illne Myburgh, Ella Steynberg, Andrea Steynberg en June Lombaard Nege Wittebergers…
Hoër Meisieskool Oranje Huldeblyk vir Me Matthee
Foto bo: ’n Paar van die matriek-VRL-lede het verlede jaar vir juf. Matthee gaan kuier. Van links, voor is Zelmi Marx, Matthee en Magé Troskie; agter: Joané Bekker, Danielle Pienaar,…
Hoërskool Fichardtpark Landloop
Hoërskool Fichardtpark atlete het Vrydag, 13 Augustus, aan landloop Liga 4-wedloop deelgeneem. Die uitslae van die landloop Liga 4 was as volg: Seuns O.14 – 4 km: Ruben Scheepers –…
Me Mariehetta Matthee, Oud-Skoolhoof oorlede
Me Mariehetta Matthee, oud-skoolhoof van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is aan Kanker oorlede. Me Matthee was van 1993 tot 2017 skoolhoof van haar geliefde skool. Sy het in 2017…
Naudéville atlete in Goudveld Landloopspan
Foto Voor vlnr: : Milan du Plessis, Tristan Venter, Linmarie de Lange, Inno Pityso en Keegan Davis Agter vlnr: Elandri Claassen, Aiden Schoeman, Ntsasa Tseuoa, Lerato Setlabe en Cara Claassen Primêre…
Witteberg by ATKV Redenaarskompetisie
Foto van Graad 8-9 (EAT) van links na regs: Laura Shepherd, Mavulindela Nhlapo, Rethabile Mohapi, Bongi Radebe en Nokwazi Mafu Hoërskool Witteberg redenaars het hul slag gewys in onderskeie redenaars…
Fichardtpark het Tonne Drama in een skool
Glo my! Vir een skool om twee dramaproduksies van hoë gehalte in een week op die planke te bring. Dìt getuig van tonne drama, talent en toegewydheid! Hoërskool Fichardtpark in…
Fichardtpark ATKV-tienertoneel kompetisie
Foto: die span van Hoërskool Fichardtpark se ATKV-tienertoneel kompetisie Fichardtpark het puik presteer tydens die ATKV-tienertoneel kompetisie. Hoërskool Fichardtpark wens juffrou Jean-Mari Lombard en die puik Fichie-akteurs geluk met hul…
Hoërskool Fichardtpark se Skoolhoof sit op die dak
Foto links: “Kom ons help hom dak-toe” Foto regs: “Hoog en droog” …En toe sit hy heeldag hoog en droog op die dak! Hoërskool Fichardtpark se skoolhoof, mnr Herman van…
Fichardtpark onder Top-20 in Wiskundekompetisie
Foto: Fichies se Wiskundepresteerders Vier leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein skitter in wiskunde. Hulle is onder die Top-20 finaliste in die Vrystaat van Netwerk24 se Wiskundekompetisie. Fichies is baie…
Hoërskool Witteberg trots op Blitsbreine
Foto van Top 10 Blitsbreine in Vrystaat Hugh Enslin (Graad 8), Andrea Steynberg (Gr.8), Marco Grobler (Gr.9), en Gustav Hauptfleisch (Gr.11) . Vier leerders van Hoërskool Witteberg is onder die…
BHVS leerders onder Top-60 finaliste in Blitsbrein
Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool blink weer uit met hul insluiting onder die top-60 finaliste in vanjaar se Blitsbrein kompetisie. Hierdie drie slimkoppe, Susan Bender (Gr 9), Liam-Lloyed Doman…
Primêre Skool Jordania kies Koshuisleiers
Foto: Primêre Skool Jordania se koshuisleiers, Carli, Angelique, Sarel en Stephan Primêre Skool Jordania van Bethlehem het hul koshuisleiers gekies en bekend gestel. Die Jorries wens die Graad 7 leerders,…
Die Volkies bewys hul ‘guts’
Die Volkies het bewys hulle het ‘guts’. Die Graad 3 onderwysers van Welkom Volkskool het bewys dat hulle omgee vir hul medemens. Hulle het, namens die leerders, geskenke aan die…
Witteberg presteer in Wiskunde-kompetisie
Vier Graad 12-leerders van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem het skitterend presteer in ‘n wiskunde-kompetisie. Hulle eindig onder die Top 60 in Suid-Afrika. In die Vrystaat eindig hulle onder die…
Hoërskool Sentraal Mnr en Mej Tralie 2021
Foto Vlnr: Hein Champion, Miandi Steenkamp, Lizemé van der Walt, Jan-Harm van der Walt en Stefan Robberts Baie dankie aan mnr. & mej. Tralie 2020, Michela Steenkamp, Christiaan Bruwer en…
Willem Postma leerders Top-10 by ATKV Digipraat
Vlnr: Wian Matthee en Melmari Pretorius Wian Matthee en Melmarie Pretorius is onder Top 10 vir ATKV se Digipraat. Melmari is ook deur na nasionaal vir Eng en Afr vir…
Willem Postma leerder skitter in visvang
Anzel Zwarts is ‘n leerder van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein. Sy is ‘hengelaar in murg en been. Sy het bewys dat visvang nie vir sissies is nie. Anzel…









