Truida Kestell Noord-Vrystaat Hokkiespan. Leané Fourie van Laerskool Truida Kestell in Betrhlehem, is verkies tot die O.14A Noord-Vrystaat hokkiespan.
Leané Fourie from Truida kestell Primary School has been selected to play for thr U.14A Northern Free State Hockey team.
Baie geluk, Leané. Die Truidjies is baie trots op jou!
#truidjietrots #proudtobeatruidjie
Lees meer oor Truida Kestell:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/
https://www.truidakestell.co.za/
Truida Kestell is ‘n parallel-medium laerskool in die skilderagtige Oos-Vrystaat. Die skool beskik oor ‘n ryk geskiedenis wat van voortreflikheid getuig sedert die skool se deure in 1940 geopen is. Die personeel beywer hulle daarvoor om die totale kind te ontwikkel en sodoende die grondslag vir ‘n blink toekoms te lê.
Truida Kestell is ‘n bedrywige skool waar geleenthede geskep word. Stap gerus saam en vergewis u van die doen en late van die Truidjies!
Foto verskaf