)

Hoërskool Fichardtpark se Skoolhoof sit op die dak

Foto links: “Kom ons help hom dak-toe” Foto regs: “Hoog en droog”

…En toe sit hy heeldag hoog en droog op die dak! Hoërskool Fichardtpark se skoolhoof, mnr Herman van der Merwe, het uitgevind wat die spreekwoord ‘beloftes maak skuld’ beteken.

Hy het die Fichies uitgedaag om R200,000 in te samel ten bate van die skool se Astro-projek.

Indien die leerders die R200,000-uitdaging behaal, sal hy heeldag op die dak sit. Eie aan Hoërskool Fichardtpark, het hulle nie op hulle laat wag nie. Op Vrydag, 13 Augustus, het Mnr van der Merwe sy belofte gestand gedoen en daar sit hy toe heeldag op dak! Die doelwit van R200 000 is bereik!

#astronomies #voorkeurskool #fichietrots #skoolhoofopdak

Meer oor Fichies:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

http://www.fpark.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal