BHVS learner: Junior Protea Colours for Tentpegging
Tiaan Terblanche from Bethlehem Voortrekker Hoërskool has been awarded Junior Protea Colours for Tentpegging after the test between SA vs Sudan in Rawsonville, Western Cape during 7-9 August. Well done…
Primêre Meisieskool Oranje Vrouedag
Op 9 Augustus vier Suid-Afrika Vrouedag, maar op 10 Augustus vier Oranje Vrouedag! Al die Eendjies by Oranje het gister hulle skoolklere verruil vir hakskoene, rooi lippe en deftige rokke!…
2 oud-leerders van BVHS in o.20 Cheetahs span
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op Kamshen Moss en Warren Louw wat in 2019 gematrikuleer het hulle is verkies tot die Toyota Vrystaat Cheetahs o/20 rugbyspan. Warren en Kamshen het…
Primêre Skool Jordania Leerderraad 2021
Foto’s: Vlnr Seuns: Ruan Lombaard, Sarel van Biljon, Michiel Heyns, Ruan Pieterse, Jacques Jordaan, Hugo van Strijp, Cobus Labuschagne (hoofseun), Manie Botha (onderhoofseun), Henry Janse van Rensburg en Stephan Uys.…
BVHS Leerder skitter in musiekkompetisie
Dané van Graan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies as die no 1 finalis vir klavier in Kategorie E in die Philip H Moore kompetisie. Sy neem op 28 Augustus…
Meer oor Sentraal se nuwe hoof
Die Tralies het ‘n nuwe skoolhoof! Hier volg ‘n volledige onderhoud met mnr. Charles Liversage. Wat is sy gunsteling kos? Staanribbetjie Sy gunsteling storiereeks of boek: Deon Meyer se boeke…
Leef heilig met jou vrou/ Honour your wife
Vandag vier ons Vrouedag. Kan ons ‘n vrou se waarde werklik meet? ‘n Vrou is ‘n Dogter, ‘n Moeder, ‘n Tuisteskepper, ‘n Versorger, ‘n Leier, ‘n Vriendin, ‘n Eggenote, ‘n…
BHVS learner in Free Sate Golf Union Junior A-team
Mpho Molaba, learner from Bethlehem Voortrekker High School, was chosen for the Free Sate Golf Union Junior A-team. They will participate in the Heptangular Competition during 2-5 October 2021 at…
BVHS learner selected for SA Equestrian u/21
Tiaan Terblanche from Bethlehem Voortrekker High School has been selected for the South African Equestrian Tentpegging Association National u/21 boys team. The SAETA team will participate on 7 August 2021…
Fichardtpark oud-leerders presteer in Rugby
Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is trots op hul 2 oud-leerders, Francois Bester en Stefan Kloppers wat opgang maak in rugby. Francois is gekies vir die Vrystaat O.20 rugbyspan. Stefan speel tans…
Hoërskool Witteberg verwelkom Sportorganiseerder
Hoërskool Witteberg, Bethlehem, verwelkom Mnr. DP Coetzee, die skool se nuwe sportorganiseerder. Mnr. Coetzee is ‘n sportliefhebber en was die afgelope jaar verbonde aan die Hoërskool Prieska in die Noord-Kaap.…
Hoërskool Witteberg neem afskeid
Mnr Taljaard en sy vrou Hoërskool Witteberg in Bethlehem het die afgelope vakansie mnr. Leander Taljaard, die skool se sportorganiseerder, gegroet. Hy was die afgelope 6 jaar die skool se…
Hoërskool Sentraal nuwe Skoolhoof
Dit is met groot genoeë dat Hoërskool Sentraal in Bloemfontein vanoggend hul nuwe skoolhoof kan bekendmaak. Die Departement van Onderwys het Mnr. Charles Liversage as skoolhoof van Sentraal aangestel, en…
Grey Kollege gholfspelers in Vrystaat Gholfspan
Voor vlnr: Hendré van der Walt (A), John Shaw (B), Ferdie la Grange(B), Louis Janse van Vuuren (A) Agter vlnr: Johan Botha (A), Jason Cloete (B), Rodney Coburn (B), William…
Duane Vermeulen gesels met Oranje Primêr
Oranje gaan groen! Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is julle reg vir een van julle verrassings? ‘n Spesiale boodskap aan Oranje van Duane Vermeulen al die pad uit die Kaap!…
FILMIT’s Mentorship kicks off with Suidooster actors
Photo FLTR: Suidooster actors :Dean Smith, Eden Classens, Esther von Waltsleben, Jawaahier petersen , Marco Spaumer While Filmit judges (Suidooster actors) were selecting the twenty best film concepts and schools…
Hoërskool Fichardtpark leerder in FS Gholfspan
Juandré van der Merwe, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is tot die Vrystaat Skole-Gholfspan verkies. Juandré geniet dit om Gholf te speel en sien daarna uit om ver te…
Hoër Meisieskool Oranje oud-eend in top 10 Mej SA
Foto’s Bianca Bezuidenhout Die toptien vir Mej. Suid-Afrika is gister, 3 Augustus, aangewys. Een van hulle is ’n oud-Eend, Bianca Bezuidenhout (22). Bianca het in 2017 aan Oranje matrikuleer. Sy…
Nuwe IGO departementshoof by Hoërskool Witteberg
Hoërskool Witteberg in Bethlehem verwelkom Mnr. Jaco Ackerman by die Witteberg-familie. Mnr. Ackerman sluit by Witteberg aan as nuwe departementshoof vir IGO. Hy is ook betrokke by die rugby en…
Welkom Gymnasium appoint new Youth Worker
Welcome to the new youth worker, Laura-Li Cilliers (soon to be Laura-Li Wessels) at Gimmies. She was born and raised in Limpopo and matriculated in 2017. Laura-Li studied Pastoral Counseling…
Primêre Skool Willem Postma Damesaand
Van die dames met hul ‘skilderye’ Willem Postma van Bloemfontein het die afgelope naweek ‘n fondsinsameling (Damesaand) aangebied. Die aand was ‘n groot sukses. Dit moes oor twee aande gedeel…
Hoërskool Fichardtpark Landloop
Tydens die landloop liga 3 op 30 Julie het Hoërskool Fichardtpark se atlete die volge de uitslae behaal: Dogters 14 – 4km: Duaney Van Wyk – 4de Dogters 16 –…
Willem Postma verwelkom nuwe onderwysers
Willem Postma het hierdie kwartaal twee nuwe onderwysers by die skool verwelkom. Janinke du Plessis het by Graad 3 aangesluit en Rachelle Pieters by Graad 2. Die Possies is trots…
Primêre Skool Willem Postma groet Juf Mariaan Hugo
Willem Postma het vir Juffrou Mariaan Hugo gegroet na 38 jaar en 8 maande by die skool. Sy is dankbaar teenoor Jesus dat sy so lank by hierdie wonderlike skool…
Eunice old girl scores 1st goal at Olympics Hockey
What a cause for celebration. Nicole Walraven, old Eunice girl, played her 50th Cap for SA and she scored the opening goal in the match from an adjusted short corner…
Eunice Cyclist excels at Olympics Women’s Individual Time Trial
Photo: Ashleigh with Carl Ashleigh Moolman-Pasio from Eunice High School in Bloemfontein, secured 8th place in the Women’s Individual Time Trial in Tokyo earlier yesterday after a gutsy Road Race…
Grey Kollege se Leith-Huis kry splinternuwe lapa
Die braaivleis- en vreugdevure brand hoog by Leith-Huis se splinternuwe lapa! ‘Mag die vreugdevure altyd hoog brand by Leith-Huis Lapa vir die huidige en toekomstige Leith-Huis seuns!’ Volgens Tania Smith…
Grey College Rugbyspelers by SA o18 Elite hoë prestasiekamp
Vlnr: Caleb Abrahams, Alfondso Isaacs, Juanré Breitenbach, JF van Heerden, Neels Volschenk, Jean Smith en Johan Louw Sewe rugbymanne van Grey Kollege in Bloemfontein is tans by die SA o18…
Primêre Skool Naudéville maak Raadvoorsitters bekend
Primêre Skool Naudéville in Welkom het pas hul Raadvoorsitters vir die derde kwartaal aangekondig. Graad 7A Raadvoorsitters: Kaylin Potgieter en Ryan Rowett Graad 7B Raadvoorsitters: Hailey Harding en Henrico van…
Curro learners call on all South Africans to join the #HopeToHeal movement
Following the events of the past few weeks, 66 000 learners from the independent school group, Curro Holdings, have initiated a movement called #HopeToHeal. As we need to #RebuildSA, the movement…
Primêre Meisieskool Oranje se Mienke bak op TV
Staan op sy Jan, hier kom Mienke! Mienke Maritz ‘n graad 4 Eendjie van C&N Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het op die televisie program, Hectic on 3, op SABC…
Top 10 wenners van ATKV-DigiToneelkompetisie Video
Schools That Rock bring hiermee kort video-grepe van die Top-10 skole se leerders: Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, Hoërskool Tygerberg in Kaapstad,…
Die Wilgers presteer in 2021 Wiskunde Olimpiade
Foto bo: Zerwick de Lange, Graad 12A (links) en Dijan Nelson, Graad 11D (regs) Schools that Rock berig oor die 2021 Wiskunde Olimpiade Hoërskool Die Wilgers is vir byna 20…
ATKV-DigiToneel se TOP 10 skitter op TV
Schools That Rock berig oor Tienertoneel Die ATKV-DigiToneelkompetisie mag dalk nog in sy kinderskoene staan, maar sy deelnemers is afgerond, kreatief en word nie deur die uitdagings van die samelewing…
Grey Kollege atlete ingesluit in ASA span
Schools That Rock berig oor Grey Kollege Atletiek Veels geluk aan Grey Kollege atlete, DJ Liebenberg en Lucky Moleyane, wat amptelik ingesluit is in die ASA Atletiekspan wat vanaf 17…
Lettie Fouché Skool, Bloemfontein, se Arbeidsfase skitter
Schools That Rock berig oor die die Arbeidsfase van Lettie Fouché-skool vir verstandelik-gestremde kinders. Leerders in die Arbeidsfase van Lettie Fouché Skool in Bloemfontein, word daagliks blootgestel aan verskillende vaardigheidsvakke.…









