Van die dames met hul ‘skilderye’
Willem Postma van Bloemfontein het die afgelope naweek ‘n fondsinsameling (Damesaand) aangebied. Die aand was ‘n groot sukses. Dit moes oor twee aande gedeel word om seker te maak daar is net 50 mense by elke aand.
Elsabé Fry het vir die dames ‘n skilderklas aangebied en die dames het dit baie geniet om bietjie uit te kom. Die skool bedank al die borge wat die aand moontlik gemaak het.
Foto’s verskaf
Meer oor Willem Postma:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/