)
Curro Bloemfontein Open day

Curro Bloemfontein open day announcement – 11th and 14th August 2021. For the first time, Curro Bloemfontein is making it more convenient for parents to plan accordingly. The school is…

Oud Greys speel teen British & Irish Lions

Foto: Johan Goosen en Jan Hendrik Wessels Elf Oud-Greys het die afgelope naweek in die SA A, Bulls en Stormers spanne wat teen die Britse en Ierse Leeus gespeel het.…

Grey Kollege Rugbyspelers in SA o/18 Elite “high performance” groep

Schools That Rock berig oor Grey Kollege Rugby Veels geluk aan die 7 rugbyspelers van Grey Kollege, Bloemfontein, Jeandré Breytenbach, Johan Louw, JF van Heerden, Neels Volschenk, Caleb Abrahams, Jean…

Eunice High School miss hearing their ladies in Green Sing

Schools That Rock report on Eunice High School for Girls in Bloemfontein Eunice High School’s long standing tradition of excellence is the result of our unique staff, 850 learners and…

Old Grey College boy to play soccer in the U.S.

Schools That Rock reports on Old Grey Soccer star, Sam Kalume. Grey College, Bloemfontein, is indeed very proud of Sam Kalume (2019). A U.S. team successfully recruited him to play…

Bloemfontein Children’s Choir – NEW VIDEO – SISI NI MOJA

Schools That Rock introduce BCC’s new video At the Bloemfontein Children’s Choir you can trust us to provide the most relevant and exclusive information for fans. This is where our…

Astro droom word realiteit

Schools That Rock berig graag oor Fichies se Astro-droom Pastoor Christo Fourie het die seën op hierdie besonderse projek kom uitspreek.‘n Droom word ‘n realiteit. Hoërskool Fichardtpark is dankbaar met…

BCC nuwe musiekvideo “Sisi ni Moya”

Schools That Rock berig oor die Bloemfonteinse Kinderkoor Die gewide Bloemfontein Children’s Choir (BCC) stel vandag ‘n nuwe opwindende musiekvideo, “Sisi ni Moya” (We are one) bekend. Hierdie jaar is…

Hoërskool Reitz stel Juffrou Alicia Masut bekend

Hoërskool Reitz stel hiermee Juf Alicia Masut aan Schools That Rock se lesers bekend. Juffrou Alicia is ‘n R.O. onderwyseres en sy is baie opgewonde om deel te wees van…

What The Bible says about Faith/ Wat sê die Bybel van geloof

Without faith it’s impossible to please God (Heb. 11:6), so our relationship with the Lord is dependent on it. Faith is what brings the things God has provided for us…

Hoërskool Sentraal Mnr. & Mej. Tralie-finaliste 2021

Tralies het die finaliste vir Mnr en Mei Tralie 2021 bekend gemaak: Clarida Yssel, Stefan Robberts, Celia Stellenberg, Hanu van den Berg, Kyla Vorster, Jan-Harm van der Walt, Zionné Grobler,…

Hoërskool Hoopstad leerder presteer in Tennis

Cara le Grange van Hoërskool Hoopstad het tydens die Pro Kennex-tennistoernooi te Parow ‘n 3de plek behaal. Baie geluk, Cara. Hoopies is trots op jou!

Hoër Meisieskool Oranje leerders finaliste in Dramaweb SA se aanlyn-dramakompetisie

Vier leerders van Oranje, Anriette Otto, Kamryn Lowe, Helené Jansen van Rensburg en Marlé Strauss sal hierdie naweek as finaliste in Dramaweb SA se aanlyn-dramakompetisie hulle talente tydens ’n regstreekse…

Grey Kollege Skaaktoernooi/ Grey College Chess Tournament

Die jaarlikse Grey Kollege Skaaktoernooi vind plaas in Augustus. Skryf nou in! The annual Grey College Chess Tournament takes place in August. Enter now! #ViveLaGrey#Grey2Gold#GreyChess#chess#GreySkaak#skaak

Fietsry: Grey Kollege Fietsryers ingesluit in die Vrystaatspan

Foto voor vlnr:  Adian Claassen, Beau Zijlstra, Jean-Jacques Koekemoer en André van Rooyen Agter: Fourie Burger, Franjo Hattingh, mnr. Juan van den Berg (hoof van fietsry), Jay Zijlstra, Jean-Jacques Holtzhausen…

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerder presteer in Skiet

Annika Serfontein (15) van Rooiskool en Trio-sport in Kroonstad, het einde Mei aan die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se skietkompetisie in Krugersdorp deelgeneem. Sy het deelgeneem aan die skyfkuil-oefening…

Hoërskool Sentraal SMA leerders presteer by St. Michaels Eisteddfod

Baie geluk aan Sentraal se SMA-leerders wat by die St. Michaels Eisteddfod puik presteer het. Marius van der Merwe: Klavier 2 A++ en 2 A simbole Amalia Rodrigues: Klavier 2…

Primêre Skool Willem Postma #walkinfaith

Primêre Skool Willem Postma bedank Primêre Skool Jim Fouché vir die uitdaging om te wys Possies #WalkInFaith. Dankie aan DigiTV SA wat die video vervaardig het.

BHVS beskik oor Tegniese afdeling vir addisionele geleenthede

Bethlehem Voortrekker Hoërskool stel bekend: BVHS beskik oor ‘n Tegniese afdeling wat aan ons leerders addisionele geleenthede bied om hulself te bekwaam in ‘n ambagsrigting van hul keuse: Meganies (Motorwerktuigkunde)…

Hoërskool Wilgerivier leerder rol aangebied in kortfilm

Kylie de Klerk van Hoërskool Wilgerivier in Frankfort is gekies vir ‘n gevorderde kursus asook ‘n rol in ‘n kortfilm wat aangebied word deur ABS Produksies en stigter van Speeltoneel.…

Laerskool Truida Kestell leerders presteer in Skyfskiet

Ses leerders van Laerskool Kestell, in die Vrystaat het deelgeneem aan ‘n Skyfskiet-kompetisie. Afgesien daarvan dat Skyfskiet uit ‘n hele aantal kompeterende sporte bestaan, word hoofsaaklik gewere en pistole gebruik om na…

Hoërskool Witteberg leerder neem deel aan Riemland junior streekskietkompetisie

Jurie Wessels van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het 5 Junie aan die Riemland junior streekskietkompetisie deelgeneem en uitstekend gevaar. Die kompetisie het ingesluit: Drukluggeweer, randslag en veerluggeweer. Hy het 2…

Hoërskool Salomon Senekal Kleuterskoolnuus

Villies is baie opgewonde om BLINKBREIN BUKSIES KLEUTERSKOOL as amptelike voedingskool van Salomon Senekal te verwelkom. “Blinkbrein Buksies, onder die bekwame leierskap van mev. Yolandi Duminy, het geen bekendstelling in…

Primêre Meisieskool Oranje Akrobate presteer

Foto v.l.n.r: Isabel Gutter en Hiné Calitz Hiné Calitz en Isabel Gutter van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het 11 Junie aan die A.F.S.A International Acrobatic Dance kompetisie deelgeneem. Hulle…

Primêre Meisieskool Oranje Gimnaste presteer

Primêre Meisieskool Oranje leerders, Sophia Botha, Leané de Smidt en Letitia de Smidt het aan die Helena Botha Gimnastiek se klub kompetisies deelgeneem op 12 en 16 Junie en soos…

Primêre skool Naudéville plant ‘n kruis van Hoop

Hoop, oorwinning en God se teenwoordigheid!  Die storie van Laerskool Brits het die harte by Primêre Skool Naudéville geraak. “Hulle storie inspireer ons om ‘n kruis van hoop in ons…

Primêre Skool Universitas #walkinfaith uitdaging

Tjokkies bedank Primêre Skool Jim Fouché vir die #walkinfaith uitdaging. “Ons Tjokkie leerders is maar te gretig om deel te neem in hierdie #walkinfaith uitdaging.”

Hoërskool Witteberg leerder presteer in klaviereksamen

Anneri Botha, ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg, het haar Graad 7 UNISA klaviereksamen geslaag met ‘n persentasie van 88%. Baie geluk, Anneri! Foto verskaf

Hoërskool Salomon Senekal landboubestuurpraktyk eerders maak biltong, droëwors en “chilli bites.”

Villies se graad 12- landboubestuurpraktyk leerders het gister hul verwerking- en preserveringsvaardighede tydens ‘n praktiese assessering ten toon gestel met die maak van heerlike biltong, droëwors en “chilli bites.” Dankie…