Hoërskool Fichardtpark personeel dankbaar vir entstof
Fichies personeel was gister bevoorreg en dankbaar om die entstof teen Covid-19 te kon ontvang. Foto’s verskaf
Paul Roos Gymnasium excited about the 70 film concept entries
Photo left: Jan-Hendrik Opperman (right) and Johannes Pieter Nel. Photo Right: Neil Sandilands Filmit entries have officially closed. Paul Roos Gymnasium is excited about the 70 film concept entries as…
Vyf Hokkiespelers van Hoër Meisieskool Oranje volg in ousus se spore
Foto (bo) vlnr: Naudene Prinsloo, Nicóle le Roux, Leané McLaren, Mia Prinsloo en Carien de Wet Onder vlnr: Matilé Prinsloo, Mikkela le Roux, Jacolene McLaren, Truné Prinsloo en Mandie de…
Hoër Meisieskool Oranje se Juf Jacobs skrik nie vir langpad nie
Juffrou Johanette Jacobs is baie meer as net die geliefde Afrikaanse onnie met die mooi krulhare en perfekte kuite. Agter híérdie ystervrou lê daar baie verhale en duisende kilo’s op…
Primêre Meisieskool Oranje Senior Koor sing Niska Banja
Oranje Primêr se Seniorkoor sing Niska Banja by Sing in Harmonie finaal 2019, waar hulle as wenners van die mikroskool afdeling aangewys is. Die singende Eendjies kan nie wag om…
Hoërskool Sentraal en Jim Fouché hou ‘n Inter vir Spel
Hoërskool Sentraal en Hoërskool Jim Fouché het ‘n inter op 17 Junie gehou om te kyk wie kan die beste spel. Hier is die resultate: Juniors: Thomas Rossouw (Sentraal, wenner),Tsimo…
Het jy al ooit Vrees in die oë gekyk?
Juffrou Junette Schoeman van Hoërskool Solomon Senekal in Viljoenskroon het hierdie gedagte aan Schools That Rock gestuur. “Het jy al ooit vrees vrierkantig in die oë gekyk en vir ‘n…
Grey Kollege Atleet skitter in Fietsry
Jean-Jacques Holtzhausen, fietsryer en atleet, Gr10, van Grey Kollege het uitstekend presteer tydens dié sportbyeenkomste. Hy verwerf ‘n eerste plek tydens die Vrystaat padfietskampioenskappe wat onlangs in Bloemfontein gehou is,…
Grey Kollege leerders presteer by Junior Nasionale Onderwaterhokkie Toernooi
Grey Kollege leerders, Edmund Koen (Gr12), Malcolm Markram, Schalk Maartens, Ricardo Branco en Michrus Eksteen (almal Gr 11) het deelgeneem aan die Junior Nasionale Onderwaterhokkie toernooi in Somerset-Wes, waar hulle…
BVHS leerders presteer by GE Grand Prix Tennistoernooi
Cayla Scheepers, Anke Heyns en Annika van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die naweek van 10 en 17 Junie 2021 deelgeneem aan die GE Grand Prix tennistoernooi in Benoni.…
St Andrew’s School say farewell to their Chaplain, Father Deon Lombard
The time has come to say farewell to St Andrew’s School from Bloemfontein, Chaplain, Father Deon Lombard. Father Deon arrived in 2011 and very quickly became an integral part of…
St Andrew’s School announce the appointment of Mr Roland Herman Rudd as Headmaster
St Andrew’s School, Bloemfontein, is pleased to announce the appointment of Mr Roland Herman Rudd, as Headmaster in succession to Mr Chris Thomas, who retired in December 2020. Mr Rudd…
Hoërskool Fichardtpark Doppie-projek vir die Sweatheart Foundation
Hoërskool Fichardtpark bedank elkeen vir die bydrae van ‘n verskeidenheid projekte. Eerstens die doppies vir die Doppie-projek vir die Sweatheart Foundation om te help vir ‘n rolstoel skenking vir iemand.…
Hoërskool Salomon Senekal se Super-onnie van die week
Hoërskool Salomon Senekal se hartklop is hulle onderwysers. Hul SUPER-onnie van die week is Juffrou Ronelle Swart.
Villies vier “Funky -sock”
Elke snaakse sokkie vertel ‘n ander storie. Op Vrydag, 4 Junie, het Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon hulle beursies en harte oopgemaak ten bate van die dorp se Jeugsorgsentrum. Leerders…
Hoërskool Salomon Senekal knap Tennis- en Netbalbane op
Villies se harte is dankbaar! Netbal en Tennis spelers se harte klop warm. “Ons sê met warm, dankbaar harte baie dankie aan ons beheerliggaam, ouers, besighede en gemeenskap wat die opknapping…
Grey Kollege leerder presteer tydens Laser Run Wêreldkampioenskappe
Uitstekende prestasie tydens die wêreldkampioenskappe, Hanru! Veels geluk aan jou en Lané ook! @krausehanru @oranjemeisieskool #ViveLaGrey #Grey2Gold #Greylaserrun
Hoër Meisieskool Oranje se Mej ML Spies vier 105 vandag
Wense aan juf. ML Spies met verjaardag nr. 105 vandag! Sy was 21 jaar lank die skoolhoof en is een van net twee oorlewende oud-hoofde.
Welkom Gimnasium leerder na Talent Africa finaal
Baie geluk aan Megan Gloy van Welkom Gimnasium. Megan het deelgeneem aan die Talent Africa kompetisie en dring deur na die finaal met 85% vir haar sangitem. Gimmies is trots…
BHVS leerderpresteer in Skaak
Sebastian Piek van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het onlangs aan twee Mangaung Metro Skaaktoernooie deelgeneem. Hy het via ‘n virtuele platform deelgeneem op 28 en 29 Mei en 12 Junie en…
Hoërskool Witteberg Opedag
Aan elke voornemende Witteberger! “Die Top Akademiese Skool in die Streek! Ons staandaard is ons trots! Wat ‘n voorreg om ons unieke manier met jul te kon deel. Thanks for…
Grey College Old Greys selected for Junior Springboks U20 squad
Congratulations to the three Old Greys, George Cronjé (Free State Cheetahs), Jan-Hendrik Wessels (Blue Bulls) and André-Hugo Venter (Western Province), who have been selected for the Junior Springboks U20 squad…
Hoërskool Fichardtpark – Gelukkige Jeugdag
Kinders is geskenke van die Here – Psalm 27:3 #Gelukkigejeugdag #Fichietrots #Jouvoorkeurskool
Welkom Gimnasium leerder deur na Talent Africa finaal
Baie geluk aan Karissa Calitz wat deelgeneem het aan die Talent Africa uitdunrondte in Welkom! Sy is deur na die finaal en sal die Vrystaat verteenwoordig! Jy maak Gimmies trots!
Hoërskool Sentraal leerder presteer in Dans
Donoven Havenga, gr. 11, het 17 tot 21 Mei aan die virtuele kompetisie van Pole/Ierland, Internationale Sterre, deelgeneem. Hy behaal die volgende prestasies: Ballet: tweede plek ‘Modern’: eerste plek Tap:…
Primêre skool Naudéville maak harte bly met kos
Naudies het Maandag, 14 Junie, gewone klere aangetrek. Inruil daarvoor moes hulle blikkies kos , skoonmaakmiddels of tandepasta bring vir Hospice. Die skool is verstom hoeveel harte hulle kan bly…
Primêre Meisieskool Oranje help Liefdadigheid met Pajamadag
Wat is dan nou lekkerder as om met jou pajamas skool toe te gaan? Gister het al die Eendjies met hulle pajamas skool toe gekom! In ruil vir dié lekkerte…
Welkom Volkskool leerder presteer by SANESA Qualifier 3 Perdeskou
Die afgelope naweek (12 en 13 Junie) het Vené Steyn van Welkom Volkskool Perderuiters aan die SANESA “Qualifier 3” perdeskou te Welkom deelgeneem en die volgende plekke behaal: 2de 70cm…
Welkom Volkskool leerder presteer by SANESA Qualifier 3 Perdeskou
Ivanka Erasmus van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem en die volgende plekke behaal: 2de 40cm Show Jumping 1ste 40cm Equitation…
Welkom Volkskool leerder presteer by SANESA Qualifier 3 Perdeskou
Zonika v.d Berg van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem. Sy het die volgende plekke behaal: 1ste 70cm Show Jumping 2…
Hoërskool Solomon Senekal Villie-Breinknoop wenners
V.l.n.r.: Benice van Aswegen, Chané Botes, Dillon Fincham, Simoné du Plessis en Eliske Botha Baie geluk aan die wenners van verlede week (7 tot 11 Junie) se Villie-Breinknoop, Benice van…
Hoërskool Solomon Senekal atlete neem deel aan Landloopkompetisie
‘n Groep landloopatlete van Hoërskool Solomon Senekal het die afgelope naweek in Potchefstroom by Hoër Volkskool aan ‘n strawwe landloopkompetsie deelgeneem. Villies is trots op elk van hierdie atlete wat…
Welkom Volkskool leerder presteer by SANESA Qualifier 3 Perdeskou
Jo-Anne Hardy van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem en die volgende plekke behaal: 2de 50cm Show Jumping 2 Phase 3de…
Welkom Volkskool Leerder skitter by SANESA Qualifier 3 Perdeskou
Kara Taute van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem en die volgende plekke behaal: 1ste 60cm Show Jumping 2 Phase 1…
Welkom Volkskool Leerder presteer by SANESA Qualifier Perdeskou
Tené Martin van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem en die volgende plekke behaal. 1ste Performance Riding, 1ste Working Riding, 4de…
Grey College MTB took part in the Free State Provincial XCO Series
The past weekend the Grey MTB team took part in the second Free State Provincial XCO Series held at Happy Valley in Bloemfontein. The following riders did exceptionally well: Junior…
Pampoenrokfunksie sal Juffrou Roodt altyd bybly
Vandat juf. Lise-Mari Roodt by Oranje se deure ingestap het, het haar glimlag ‘n verskil gemaak en het sy haar lewensleuse van “always be kind” elke dag uitgeleef. Ná ’n…
Hoërskool Fichardtpark Landloop uitslae
Hoërskool Fichardtpark se atlete het op 11 Junie aan die Landloop liga 2 deelgeneem. Uitslae hierbo. Baie geluk ons is trots op julle! Foto’s verskaf
TRIO Bergfiets MTB spog met nuwe klere
Dit is vir die skool ‘n groot voorreg om hul skool se bergfietshemde aan die publiek bekend te stel. Die hemde is deur ‘n plaaslike maatskappy geborg, wat ook betrokke…
Can you save 3 lives?
On World Blood Donor Day, we encourage a small action that could have a deep impact. South African National Blood Service is calling for South Africans to take this quick quiz to…
Primêre Meisieskool Oranje Leerder neem deel aan Wêreldkampioenskap vir dans
OMS se Anneryn Pretorius het Saterdag 12 Junie aan die WTC Disco Dance Smallgroup kwalifiserende ronde vir die Wêreldkampioenskap deelgeneem. Sy behaal ‘n eerste plek saam met haar Disco Girlz…









