)

Hoërskool Fichardtpark Doppie-projek vir die Sweatheart Foundation

Hoërskool Fichardtpark bedank elkeen vir die bydrae van ‘n verskeidenheid projekte.

Eerstens die doppies vir die Doppie-projek vir die Sweatheart Foundation om te help vir ‘n rolstoel skenking vir iemand. Dan ook die kospakkie-projek waar hulle vir 11 gesinne reeds kospakkies gegee het, asook die klere wat ingesamel is vir die Streetstore-projek.

“Uit ons Fichie harte sê ons baie dankie aan elkeen se bydraes en skenkings. Ons waardeer dit opreg en baie mense se harte word met blydskap en waardering gevul.”

#fichieomgee#streetstore#sweetheartfoundation#jouvoorkeurskool

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal