)

Hoërskool Sentraal leerder presteer in Dans

Donoven Havenga, gr. 11, het 17 tot 21 Mei aan die virtuele kompetisie van Pole/Ierland, Internationale Sterre, deelgeneem.

Hy behaal die volgende prestasies:

Ballet: tweede plek

‘Modern’: eerste plek

Tap: eerste plek

Jazz: eerste plek

Hy ontvang ook spesiale toekennings vir algeheel eerste plek in moderne dans vir alle ouderdomsgroepe en algeheel tweede plek in Tapdans vir alle ouderdomsgroepe.

Donoven het op 5 Junie aan die streeksuitdunne van ‘Talent Africa’ deelgeneem en die volgende prestasies behaal:

Hy verower goue medaljes in al sy items naamlik ballet (klasiek), ‘ballet points’, jazz, ‘lyrical’, moderne dans, musikale dans asook vir fluit, sang en klassiek. Donoven dring na die ‘Talent Africa’ nasionale kompetisie deur wat in Oktober plaasvind. Donoven het ook sy ‘modern’ en ‘tapdans’ eksamen afgelê en het die volgende punte behaal:

‘Modern elementary’: 97%

‘Tap elementary’: 95%

Baie geluk met skitterende prestasies.

Die Tralies is trots op jou.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal