Grey Kollege leerders, Edmund Koen (Gr12), Malcolm Markram, Schalk Maartens, Ricardo Branco en Michrus Eksteen (almal Gr 11) het deelgeneem aan die Junior Nasionale Onderwaterhokkie toernooi in Somerset-Wes, waar hulle deel was van die o.19 Vrystaat Seunsspan.
Hulle het meegeding teen spanne van verskeie provinsies.
Foto’s verskaf