)
Primêre Meisieskool Oranje leerder blink uit in Dans

Skylé-Anne Jansen van Rensburg van Primêre Meisieskool Oranje het aan die Central Free State Freestyle Festival deelgeneem en die volgende plekke behaal: o. 9 – Medals Level 1 4de; Beginner…

Hoërskool Sentraal leerder wen Trinity-prys vir beste Houtblaser

Danielle Ceronio van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is die wenner van die Trinity-prys vir beste houtblaser (klarinet en saksofoon) na die onlangse St. Michael’s Kunswedstyd. Sy het 4 A+ en…

Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders

Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…

Primêre Meisieskool Oranje atlete presteer na Laser Run in Egipte

Foto: v.l.n.r. Carine Beukman, Ellé Cloete en Munay Uys Eendjies, Eendjies staan in ‘n ry. Een, twee, drie, vier hardloop en skiet hul verby! Carine Beukman, Ellé Cloete en Munay…

Primêre Meisieskool Oranje leerders presteer in Gimnastiek

Foto: v.l.n.r Leané de Smidt, Letitia de Smidt Geen hoogtes te hoog of balke te smal vir hierdie sussies nie. Leané en Letitia De Smidt het op 12 Junie aan…

Hoër Meisieskool Oranje atlete skitter in Egipte

Die 15-jarige Danielle Joubert van Hoër Meisieskool Oranje het Saterdag tweede geëindig by Laser Run se Wêreldkampioenskappe in Egipte verower. Sy het dit vandag (Maandag) opgevolg met nog ’n silwermedalje…

Hoërskool Sentraal Liefdadigheidsprojek

Ná Hoërskool Sentraal se Verenigde Raad van Leerders se suksesvolle ‘harte wat omgee’-projek fondsinsameling het mnre. Nico J van Rensburg en Johan Coertzen se dag aangebreek. Hulle was bereid om…

Hoërskool Sentraal leerders blink uit in Netbal

Baie geluk aan die volgende netbalspelers van Hoërskool Sentraal wat vir die Mangaung o.19-span gekies is. Die spelers wat in die span ingesluit is, is Zionne Grobler, Miandi Steenkamp, Michela…

Hoërskool Sentraal Top 10 kwartaal 1

Graad 12 Baie geluk aan die volgende gr. 12-leerders wat die top 10-akademiese presteerders van die eerste kwartaal is. 1. Corlie Hertzog, 2. Maryke du Pisanie, 3. Petro-Mari van Pletzen,…

Hoërskool Sentraal Hokkiespelers in Suid-Vrystaat o. 16 B-hokkiespan ingesluit

Baie geluk aan Pheli Motsilili en Choki Motsilili van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, wat in die Suid-Vrystaat o. 16 B-hokkiespan ingesluit is. Die Tralies is trots op julle!

Hoërskool Sentraal Geesvang

Tralie Trots Week – Geesvang. Dis ‘n fees om ‘n Tralie te wees!

Primêre Skool Jim Fouché Koor-optrede

Skerms het skielik so belangrik geraak en omdat Primêre Skool Jim Fouché die koor op ‘n manier wou voortsit en die kinders wou blootstel (nie aan die virus) maar aan…

Hoërskool Jim Fouché leerders presteer by ATKV-DigiToneelkompetisie

Baie geluk aan Janney Lues en Stephanie Hattingh van Hoërskool Jim Fouché wat mooi uitslae behaal tydens die ATKV-DigiToneelkompetisie. Janney Lues ontvang twee silwer sertifikate vir Spel en Teks vir…

Primêre Skool Jordania Teen-Boelie Week

Tydens Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Teen-Boelie week het die Jorrie-leerders weer bewus geraak oor boelie. Daar is elke dag iets gedoen om leerders te herinner wat boelie is…

Hoërskool Fichardtpark Astro-nomiese Projek

“Ondersteun asseblief u kind en die skool … ons het die fondse nodig om ‘n Hokkie Astro te bou! “

Bloemfontein Kinderkoor/ Children’s Choir

Die Bloemfontein Children’s Choir is baie trots en bevoorreg om deel van hierdie waardige en betekenisvolle projek, Children 4 Children, te wees.

Laerskool Jordania atlete het 3 liga-wedlope agter die rug

Foto vlnr: Voor: Milé Bezuidenhout, Morné Bossert, Anabelle Bezuidenhout, Ryan Sartain, Ruhan Cilliers, Jandré Esterhuizen, Ruan Lombaard, Dehan Cilliers, Aninke Bezuidenhout, Aneldi Bezuidenhout, Ruan Esterhuizen Agter: vlnr: Elianke van Reenen,…

Welkom Gymnasium learner excels at Talent Africa, Performing Arts

Congratulations to Tara Buckley! She recently took part in the Talent Africa, Performing Arts International Poland/Ireland competition. They had to compete against many different countries. Tara recieved 2 Silver and…

Welkom Volkskool leerder presteer tydens Streek Skietkompetisie

Jaden Potgieter van Welkom Volkskool het op 5 Junie in Bethlehem aan ‘n Streek Skietkompetisie deelgeneem. Jaden verwerf die volgende medaljes: Goud vir 0/9 Springer skiet Silwer vir 0/13 .22…

Grey College MTB team took part in the Free state Provincial XCO Series

Photo: Neil MacLeod This past weekend the Grey MTB team took part in the Free state Provincial XCO Series held over two days at Happy Valley in Bloemfontein. The following…

Hoër Meisieskool Oranje kry nog 11 onderskeidings ná hernasien

Hoër Meisieskool Oranje se aantal vakonderskeidings in die 2020 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen het die 400-kerf verbygesteek. Dít nadat nog 11 leerders ’n onderskeiding behaal het ná hulle vraestelle hernagesien is.…

Hoër Meisieskool Oranje sussies praat wêreld aan die brand

Baie geluk aan Ellè en Elri Cloete van Hoër Meisieskool Oranje wat albei ‘n Laureate ontvang het tydens hulle Podium Pret toespraak. Die twee sussies was deel van die Suid…

Hoërskool Hoopstad leerders presteer in Gimnastiek

Tydens die Gimnastiek-klubkompetisie te Bultfontein het die volgende leerders puik presteer: Vlak 1: Caydé Labuschagne – Silwer Vlak 2: Nicola Barnard – Silwer Vlak 3: Clemé Labuschagne – Goud, Annabelle…

Life Healthcare nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021

Congratulations to all the nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021! We celebrate you and all your hard work in contributing to #MakingLifeBetter for our patients…

Primêre Skool Jordania by SA Jagters Riemland Junior Streekskiet kompetisie

Agter, v.l.n.r: Hesri Scheepers, Isabelle Swart, Zané Wessels, Leibrandt Swart, Christiaan Venter, Zanike van Zyl en Henru Venter Voor, v.l.n.r: Dian Nel, Gerrit Scheepers, Pieter Wessels, Ashley Collie, Micah Swart…

Primêre Skool Jordania leerder skitter in Tennis

Mieke le Roux van Primêre Skool Jordania van Bethlehem het skitterend presteer by Pro-Kennex en Grothpoint FS Super 8 tennistoernooie. Sy het die volgende uitslae behaal: Pro- Kennex FS Mini2…

Grey Kollege skitter by 2021 ATKV DigiToneel-kompetisie!

Veels geluk aan al leerders van Grey Kollege wat uitstekend gevaar het in die 2021 ATKV DigiToneel-kompetisie! In besonder geluk aan Johan du Plessis, Eckard van Heerden en Hanko Steenkamp…

Hoërskool Kroonstad leeder wen met skryfkuns

Chanél Morgan ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Kroonstad is die wenner van die LitNet se Vonkfiksie-skryfkompetisie “Vuur in die argief”. Haar wenskrywe was “Vuur op my tong”. LitNet het leerders…

Hoërskool Sentraal leerders presteer in skaak

Hoërskool Sentraal leerders, Albert Smit, Arno Moolman, Morné Robberts en Stefan Robberts het baie mooi presteer tydens die Mangaung Skaak kwalifiserende rondtes. Die uitslae is as volg: Afdeling A: Albert…

Hoërskool Sentraal Luggeweerskiet

Die junior skuts van Hoërskool Sentraal het die afgelope naweek aan prysskiet 3 deelgeneem. Weens covid-regulasies, skiet elke skool op hulle eie bane, en sal die uitslae eers later bekend…

St Andrew’s and Grey College commemorate 140 years since first Rugby match

To commemorate 140 years since the first Rugby match in the Orange Free State on 4 June 1881, played between the two schools, the captains of Saint Andrew’s and Grey…

ATKV-DigiToneel 2021 wys Top 20 aan

Vir maande lank al word ons daaglikse wel en wee deur die Covid-19-pandemie belemmer, maar een ding wat definitief nie ingeperk is nie, was die kreatiwiteit van die deelnemers aan…

Hoërskool Sentraal maak hoogste presteerder per graad bekend

Die volgende leerders van Hoërskool Sentraal het die hoogste persentasie behaal in die eerste kwartaal: Graad 8: Nicola van der Wath – 91,33% Graad 9: Katherine de Wet – 90.33%…

Hoërskool Hoopstad leerder skitter by Arab Horse National Championships

Eloneé Bosch van Hoopstad Skool het tydens die Arab Horse National Championships in Bloemfontein aan die “Child Rider Lean Rein” en “Western Lean Rein” deelgeneem het. Sy het Goud in…

Hoërskool Goudveld maak Klaskapteine vir 2021 bekend

Klaskapteine Gr 12: 12 A Xander van der Westhuizen en Belinda Fouche, 12 B Christiaan Maree en Janika Marais, 12 C Dian Bekker en Chantè Coetzee, 12 D Ruan Doughlas…

‘Geen salf te smeer’ by Hoërskool Fichardtpark

Hoërskool Fichardtpark is bevoorreg om vir Wynand van Vollenstee die 7de Julie in hul skoolsaal te huisves. Kom geniet gerus `n aand vol komedie in Karate Kallie se nuwe teater…

Eunice High School Learner performed at SA National Saddle Horse Championships

Tasha Cronje from Eunice High School in Bloemfontein recently took part in the South African National Saddle Horse Championships that was held in Bloemfontein. This was also the World‘s Open…

Primêre Skool Willem Postma leerder presteer by Sanesa Skou

Hierdie Possie het die eerste plek by die Sanesa skou die naweek behaal! Welgedaan! Ons is trots op jou! #PossiePrestasie Foto’s verskaf

Hoërskool Jim Fouché Trompoppies presteer

Hoërskool Jim Fouché se trompoppies het aan die Federation of dance drill, cheerleading and Majorette Sport of South Africa se Paaskompetisie deelgeneem en baie mooi presteer. Die volgende prestasies is…

Hoërskool Jim Fouché leerders presteer in Nautilus Wiskunde Kompetisie

Agter  v.l.n.r:  Damian Richards en Jana Rossouw Middel v.l.n.r:  Christine Rossouw, Marko Oelofse, Alucia du Toit en René Koekemoer Voor v.l.n.r:  JD van Zyl,  Marlé van der Merwe en  Mahike…

Hoërskool Jim Fouché leerder presteer met Kunste-Akademie

Lené Jacobs (Gr.8) van Hoërskool Jim Fouché het deelgeneem aan afrikaans.com se nasionale skilder-met-woorde-kompetisie.  Meer as 200 inskrywings is ontvang en lené was die enigste leerder van Bloemfontein wat onder …

Welkom Volkskool leerder presteer by ATKV Digipraat

Leila Erasmus (Graad 3) van Welkom Volkskool het ‘n 6de plek in SA behaal by die ATKV DIGIPRAAT in die kategorie van Graad 1 tot 3 redenaars. Baie geluk, Leila!

Welkom Volkskool leerder presteer in Swem

Sujané Coetzer van Welkom Volkskool het tydens haar swem-prysuitdeling met verskeie toekennings weggestap. Sujané het die trofee ontvang vir beste meisies swemmer 0/8 en slaag haar vlak 1. Sy kwalifiseer…