Tydens die Gimnastiek-klubkompetisie te Bultfontein het die volgende leerders puik presteer:
Vlak 1: Caydé Labuschagne – Silwer
Vlak 2: Nicola Barnard – Silwer
Vlak 3: Clemé Labuschagne – Goud, Annabelle Carbutt – Goud, Danielle de Clerk – Goud en algehele 1ste plek in Vlak 3
Baie geluk! Hoopies is baie trots op julle!