Eloneé Bosch van Hoopstad Skool het tydens die Arab Horse National Championships in Bloemfontein aan die “Child Rider Lean Rein” en “Western Lean Rein” deelgeneem het.
Sy het Goud in beide items ontvang.
Baie geluk, Eloneé. Hoopies is trots op jou!