Foto vlnr: Voor: Milé Bezuidenhout, Morné Bossert, Anabelle Bezuidenhout, Ryan Sartain, Ruhan Cilliers, Jandré Esterhuizen, Ruan Lombaard, Dehan Cilliers, Aninke Bezuidenhout, Aneldi Bezuidenhout, Ruan Esterhuizen
Agter: vlnr: Elianke van Reenen, Pieter Wessels, Lanelle van Reenen, Edward Kirstein, Zané Wessels, Emmelize Lamprecht, Gerhard Bossert, Nicolas Swart
Laerskool Jordania van Bethlehem se fikse landlopers het die afgelope tyd reeds aan drie liga-wedlope deelgeneem.
Baie dankie dat julle die Jorries se naam hoog hou! Doen so voort.
Die Jorries is trots op julle!