Hoërskool Fichardtpark is bevoorreg om vir Wynand van Vollenstee die 7de Julie in hul skoolsaal te huisves.
Kom geniet gerus `n aand vol komedie in Karate Kallie se nuwe teater show “Geen salf te smeer.”
Kaartjies is vanaf Vrydag, 4 Junie beskikbaar by die skool.