)
Grey Kollege Leerder presteer tydens Matriek-Entrepreneur van die Jaar kompetisie

Sebastiaan Meyer van Grey Kollege het ‘n 4de plek behaal by die jaarlikse Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat (SUT) se Matriek-Entrepreneur van die Jaar kompetisie. Sebastiaan het saam met 68…

Welkom Volkskool verwelkom Waarnemende Skoolhoof

Welkom Volkskool wens Mnr. Henrico van Rooyen, wat van vandag af waarneem as Skoolhoof, geluk en sterkte toe. “Ons weet Volkies is in goeie hande en dat Mnr. altyd na…

Hoërskool Sentraal Hokkiespanne presteer tydens Elsie Coetzer-hokkietoernooi

Hoërskool Sentraal het gedurende die vakansie aan die Elsie Coetzer-hokkietoernooi deelgeneem . o. 14A-seuns: Het nie een wedstryd verloor tydens toernooi nie en eindig 2e in finaal waar hul met…

Hoërskool Sentraal Tennis vs Landboudal

Hoërskool Sentraal het onlangs in hul tenniswedstryde teen Lanboudal van Jacobsdal die volgende uitslae behaal: Seuns wen 82-17 Dogters wen 86-13 Baie geluk, die Tralies is trots op julle. Foto…

Hoërskool Sentraal leerder presteer in Entrepreneuriese Matrikulant van die Jaar-kompetisie.

Willie Pretorius, gr. 12, van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het 3e geëindig het in die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) se Entrepreneuriese Matrikulant van die Jaar-kompetisie. Baie geluk, Willie, Sentraal…

Hoërskool Fichardtpark bederf Gr7’s tydens ope-aand

Hoërskool Fichardtpark het die Gr7’s en hul ouers omtrent bederf tydens hul ope aande op 26 en 27 Mei. Verskeie aktiwiteite is aan die toekomstige Fichie-familie se aandag gebied. Besoek…

Hoërskool Jim Fouché leerders deur na Nasionale rondte van Oppietong Af Redenaars kompetisie

Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché, Carlise Botha, Marlé van der Merwe en Lourens van Niekerk, is deur na die Nasionale rondte van Oppietong Af Redenaars kompetisie. Carlise Botha –…

Grey Kollege oorhandig rugbykouse aan oud-Greys

Foto: Vlnr: Voor: Neels Volschenk (skoolkaptein), Ruan Pienaar, Jaco Peyper, mnr. Deon Scheepers (skoolhoof, WJ Steenkamp en Jean Smith (onderkaptein, koshuis). Agter: Dries Swanepoel, Frans Steyn, Jurie Geldenhuys (onderkaptein, stad),…

Hoërskool Jim Fouché kies Mnr en Mej JF 2021

Emmari van der Merwe en Wian de Kock is gekies as Mnr & Mej JF 2021. Die eerste prins en prinses is Rianette Kemp en Iwan Crafford. Die tweede prins…

Leerder van BVHS blink uit in skaak

Sebastian Piek van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Lejweleputswa Skaaktoernooi wat aanlyn aangebied was op 22 Mei 2021. Sebastian behaal ‘n 7de plek.  Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots…

Gouties stel hul Mnr en Mej Goutie 2021 finaliste bekend

Mnr Goutie Junior Mej. Goutie Junior Mnr. Goutie Senior Mej. Goutie Senior

Hoërskool Fichardtpark Mnr en mej Fichie 2021 aan

Mnr en mej Fichie 2021 is op Dinsdag 25 Mei tydens ‘n glansgeleentheid aangewys. Die tema was New York, en dit was beslis ‘n aand van glans en talent. Baie…

Hoërskool Witteberg leerderpresteer in skaak

Jurie Wessels van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het die afgelope naweek aan die Lejweleputswa aanlyn skaak streekskompetisie deelgeneem en eindig in die sewende plek. Witteberg is trots op jou Jurie!

Vyf oud-Greys Saterdag op die veld in ‘n wedstryd tussen Toyota Cheetahs en Toyota Uitnodigingspan

Vyf oud-Greys sal Saterdag om 16:00 op die veld uitdraf in ‘n wedstryd tussen die Toyota Cheetahs en die Toyota Uitnodigingspan. Die vier spelers sluit Ruan Pienaar (2002), Frans Steyn…

Fichies vang gees tydens die Ope-aand

Hoërskool Fichardtpark se geesspan in aksie.

Hoërskool Bothaville Top-10 Akademiese presteerders

Baie geluk aan al die leerders wat die top-10 akademiese posisies beklee na die eerste kwartaal van 2021. Graad 12: 1. Nicky Liebenberg, 2. Ne-Ané van der Berg, 3. Annari…

BHVS leerders presteer by Oppi Tong Af Redenaars

Liam-Lloyd Doman en Susan Bender van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het uitstekend gevaar tydens die lewendige platform van die Oppi Tong Af! Uitslae is as volg: Liam Lloyd – Individual Unprepared…

Hoërskool Goudveld leerder presteer in Tennis

Carli du Plessis van Hoërskool Goudveld het deelgeneem aan die Tennis SA Mini Series Toernooi te Bloemfontein, Vrystaat. Sy was in die 0/14 Dogters (Gold) Groep ingedeel. Hier het Carli…

Hoër Meisieskool Oranje top 10 vir 1ste kwartaal

Só lyk Oranje se beste akademiese presteerders vir die 1ste kwartaal.* Die persentasies op rapporte is afgerond. Foto’s verskaf

Hoër Meisieskool Oranje ruiters presteer by Saalperdkampioenskap

Twee ruiters van die Hoër Meisieskool Oranje het ’n eerste plek in die driegang- en vyfgangkampioenskappe op die naweek se Suid-Afrikaanse saalperdkampioenskap verower. Jazelle Strydom (16) was eerste in die…

Graanveld Pre Primary School celebrated African Day

Graanveld Pre Primary School in Bethlehem celebrated African Day on Tuesday.

Grey College Top Academic Achievers 1st term

Grade 12: Merit. Talal Hussain is the top achiever in Gr.12 after the 1st term with an unbelievable 95%! Well done Talal and all the other gents in the top…

Hoërskool Witteberg leerder aangewys as een van SA se Top 30 swemmers

Ramon Landmann (Rugbyspeler en Swemmer van Witteberg) is deur die Internasionale Skole Federasie aangewys as een van SA se top 30 skole seuns swemmers. Hierdie komende naweek neem die top…

BHVS leerderpresteer in Tennis

Cayla Scheepers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende die naweek van 21 -23 Mei deelgeneem aan die Vrouens Vrystaat Tennistoernooi in Bloemfontein.  Cayla het pragtig gespeel en eindig 6de! Trekkertrots

Hoërskool Fichardtpark Mnr & Mej Fichie ’21 kaartjies

Aanlyn kaartjies vir mnr en mej Fichie is by die volgende link beskikbaar. Dinsdag, 25 Mei,  R50 per kaartjie. Moenie dit misloop nie. https://www.quicket.co.za/events/140506-mnr-en-mej-fichie-2021/#/

Primêre Skool Naudéville wen R10 000

Foto: Tommie Doubell (Skoolhoof) en Riaan Nell (Goldfields Wifi)  Primêre Skool Naudeville het R10 000 gewen vir die meeste verwysings vir Goldfields Wifi om fibre te installeer. Baie dankie vir…

BVHS atlete presteer by Landloop byeenkoms

Voor vlnr: Kiara Montgomery, Abigail Arangies en Carise van Rooyen Agter vlnr: Tristan McMaster, Danika Zwahlen, Mieke-Louise Britz, Carmen Strydom en Keanu Fourie Agt atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Kiara…

Primêre Skool Naudéville leerder skitter by Pro Kennex Mini-Masters toernooi

Henrè Rossouw van Primêre Skool Naudevillé het op 21 en 22 Mei aan die Pro Kennex Mini-Masters toernooi in Bloemfontein deelgeneem.  Henré het ‘n 1ste plek in seuns o/12 enkels…

BHVS leerder dring deur na SA Duathlon kampioenskappe

Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende die naweek van 15 Mei deelgeneem aan die Vrystaat Duathlon in Bloemfontein.  Sy het deurgedring na die SA kampioenskappe op 26…

Schools That Rock gesels met BHVS se 1ste Rugbyspan Kaptein

Dit is vir Schools That Rock â€˜n voorreg om die kaptein van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste Rugbyspan, Louis Janse van Vuuren, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “Dit is …

Hoërskool Fichardtpark skop hul Astro-Nomiese projek af

Fichies het hul Astro-Nomiese projek afgeskop deur kolwyntjies gedurende pouse te verkoop wat deur die FBI Sjefskool geborg is! Volgende week begin hulle om kaartjies te verkoop in ‘n kompetisie…

Hoërskool Sentraal leerder presteer by Saalperd-kampioenskap

Werno Roodt, graad 11, het die afgelope week aan nasionale opelug saalperiode-kampioenskap deelgeneem. Die skou is die wêreld se grootse opelug nasionale skou.Werno behaal die volgende prestasies: ‘n Derde plek…

Hoërskool Witteberg Top 10 Akademiese presteerders

Foto bo: Graad 8 Top 10: Vlnr: 1. Jané De Villiers 92%, 2. Charl Hattingh 91%, 3. Hugh Enslin 89.67%, 4. Amy Kotzé, 5. Thato Mofokeng, 6. Like Bernard, 7.…

Hoër Meisieskool krieketspeler streef na Proteas

Party meisies droom van ’n Protea-netbalromp of ’n hokkie een van groen-en-goud. Dan kry jy iemand soos Miané Smit (gr. 10) wat drome koester om eendag ’n Protea-kriekethemp oor haar…

Hoërskool Fichardtpark Top 10 Akademiese presteerders

Akademiese Top 10 Graad 12 Akademiese Top 10 Graad 12/ 11 Akademiese Top 10 Graad 10 Akademiese Top 10 Graad 9 Akademiese Top 10 Graad 8 Foto’s verskaf

BHVS leerders presteer tydens Vrystaatfinaal in Dans

Foto vlnr: Sittend:  Khabiso Motloung, Tsholo Kgutso Montsitsi, Jana Grobbelaar Staande: Ané van Zyl, Kayla Foster-Myburgh, Izet Beukes Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders, Izet Beukes, Nia-Mckay Helm, Khabiso Motloung, Jana Grobbelaar,…

Hoërskool Fichardtpark gemengde sanggroep tree op tydens die St Michael’s Music Festival

Baie geluk aan Fichies se gemengde sanggroep met ‘n pragtige optrede tydens die St Michael’s Music Festival.

Primêre Skool Naudéville leerder verkies as 2de prinses tydens Mnr en Mej Welkom

Baie geluk aan Zianique van Eck, Graad 2 van Primêre Skool Naudéville, wat tydens Mnr. en Mej. Welkom as 2de Prinses aangewys is.  

Hoërskool Fichardtpark Gholf

Vrydagmiddag, 14 Mei, het 12 van Fichies se gholfspelers teen 12 van Jacobsdal se gholfspelers op Tempe gholfbaan gespeel. Die formaat was ‘n BBS. Die seuns het dit baie geniet…

Hoërskool Fichardtpark leerder in Vrystaat 0/14 hokkie oefengroep ingesluit

Lana van Deventer, leerder van Hoërskool Fichardtpark, is in die Vrystaat 0/14 hokkie oefengroep ingesluit is. Baie geluk Lana. Foto verskaf

Hoërskool Fichardtpark musiekleerders presteer tydens kunswedstryd

Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul musiekleerders met hul puik prestasies tydens die kunswedstryd. #fichietrots #voorkeurskool Foto’s verskaf

Hoërskool Fichardtpark leerders presteer in Brugbou-kompetisie

Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark, Luan van Deventer, Marni Dreyer en Wihann Bosman het ‘n tweede plek behaal in die Vrystaat brugbou-kompetisie. Baie geluk. Foto verskaf

Hoërskool Fichardtpark leerder presteer tydens Trampolienkompetisie

Miguel Ribeiro van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het tydens ‘n trampolien-kompetisie in Port Elizabeth ‘n goue medalje in die Euro trampolien en dubbel mini trampolien-items verwerf het. Baie geluk Miguel.…