Hoërskool Sentraal het gedurende die vakansie aan die Elsie Coetzer-hokkietoernooi deelgeneem .
o. 14A-seuns: Het nie een wedstryd verloor tydens toernooi nie en eindig 2e in finaal waar hul met slegs een punt verloor.
o. 14A-dogters: Eindig 3e in die toernooi
o. 16B-seuns: Eindig 3e in die toernooi
o. 16B-dogters: Eindig 5e in die toernooi
Prestasies: Miggie Liebenberg is as die beste verdediger en Divan Diedericks as die beste voorspeler aangewys.
Diaan Joubert, Jayden vd Merwe, Lesedi Ntja, Juan Nel en Sean Bellingan is na die Nederlandse-toer uitgenooi.
Baie geluk, Sentraal is trots op julle!
Foto’s verskaf