Liam-Lloyd Doman en Susan Bender van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het uitstekend gevaar tydens die lewendige platform van die Oppi Tong Af!
Uitslae is as volg: Liam Lloyd – Individual Unprepared (Persuasive Speech)
Susan Bender – Oorredingstoespraak Individueel Onvoorbereid.
Met hierdie prestasie dring beide leerders deur tot die Oppi Tong Af Nasionale Finaal gedurende 14-20 Oktober.
Trekkertrots