Carli du Plessis van Hoërskool Goudveld het deelgeneem aan die Tennis SA Mini Series Toernooi te Bloemfontein, Vrystaat.
Sy was in die 0/14 Dogters (Gold) Groep ingedeel. Hier het Carli in die finale 2de plek in haar groep verower.
Baie geluk Carli, Gouties is baie trots op jou!