Willie Pretorius, gr. 12, van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het 3e geëindig het in die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) se Entrepreneuriese Matrikulant van die Jaar-kompetisie.
Baie geluk, Willie, Sentraal is baie trots op jou!
Foto verskaf