)

Hoërskool Sentraal leerder presteer by Saalperd-kampioenskap

Werno Roodt, graad 11, het die afgelope week aan nasionale opelug saalperiode-kampioenskap deelgeneem.

Die skou is die wêreld se grootse opelug nasionale skou.Werno behaal die volgende prestasies: ‘n Derde plek in die 18 jaar en jonger: SA-Kampioen ‘fine harnes’-klas op Mr. McBeal. ‘n vyfde plek in die SA-kampioen kinderparkperd op Springpower. Hy kwalifiseer vir die SA-grootkampioen parkperd-klas, vertoon deur ‘n kind en behaal ‘n agtste plek.

Sentraal is trots op jou, Werno.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal