Fichies het hul Astro-Nomiese projek afgeskop deur kolwyntjies gedurende pouse te verkoop wat deur die FBI Sjefskool geborg is!
Volgende week begin hulle om kaartjies te verkoop in ‘n kompetisie met meer as R30 000 se pryse om te wen!
Ondersteun u kind en die skool … ons het die fondse nodig om n Hokkie Astro te bou!
EEN SKOOL … EEN DROOM!!!
Foto’s verskaf