)

Hoërskool Fichardtpark Gholf

Vrydagmiddag, 14 Mei, het 12 van Fichies se gholfspelers teen 12 van Jacobsdal se gholfspelers op Tempe gholfbaan gespeel.

Die formaat was ‘n BBS. Die seuns het dit baie geniet en goeie gholf is op die dag gespeel.

Die wenners van die dag was Shaun Visagie en GC du Toit met 23 punte. Tweede was Ruan Weenink en Kenneth Hefer met 19 punte.

Shaun Visagie het ook die beste gholf gespeel met 37 houe vir 9 putjies.

Fichies sien uit om julle weer te ontvang.

Foto’s: Altus Janse van Rensburg

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal