)

Verskeie sport-uitslae van Hoërskool Roberston teen Hoërskool Bredasdorp

Hoërskole Robertson en Bredasdorp het op 15 Mei teen mekaar in ‘n hele paar sportsoorte deelgeneem.

Die rugby uitslae is as volg: 15B verloor 22-0; 15A wen 10-7; 16A wen 26-19; 19B verloor 13-10 en 19A wen.

Die netbal se uitslae is as volg: 19A verloor 23 – 34; 19B wen 18 – 5; 19C wen 17 – 7; 16A wen 12 – 8; 16B verloor 20 – 24; 15A verloor 6 – 21; 15B verloor 16 – 17 ; 15B verloor 16 – 17; 14A verloor 4 – 20; 14B verloor 3 – 15 en die Gekombineerde 14AB wen 29 – 6 teen Bredasdorp 14C

Die hokkie is as volg: 0/19 A seuns: 3-0 – Wen; O/16 A seuns: 2-1 – Wen; O/18A dogters: 0-0 – Gelykop; 0/18B dogters: 6-0 –  Wen en 0/16A dogters: 1-0 – Wen

In Skaak verloor hulle 2-4.

Baie geluk!!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal