Hoërskool Fichardtpark het die Gr7’s en hul ouers omtrent bederf tydens hul ope aande op 26 en 27 Mei.
Verskeie aktiwiteite is aan die toekomstige Fichie-familie se aandag gebied. Besoek is afgelê in die volgende klasse waar vertonings beslis ‘n paar oë laat skitter het: Lewenweteskappe, Skeinat, Verbruikers, Gimasuim en die nuwe spog Klein Teater.
#JouVoorkeurSkool #FichieTrots #JouNuweTuiste2022