)

Grey Kollege Leerder presteer tydens Matriek-Entrepreneur van die Jaar kompetisie

Sebastiaan Meyer van Grey Kollege het ‘n 4de plek behaal by die jaarlikse Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat (SUT) se Matriek-Entrepreneur van die Jaar kompetisie.

Sebastiaan het saam met 68 ander leerders ingeskryf vir die kompetisie wat uit verskeie uitdunrondtes bestaan het. Saterdae het hy via Zoom besigheidsklasse bygewoon. Hy het deurgedring na die finale rondte waar hy teen 15 entrepreneurs meegeding het. Hy het sy besigheidsplan voor ‘n paneel aangebied.

Sebastiaan het met sy besigheid “Bosvark Staal” ‘n studiebeursvir 3 jaar ontvang sowel as ‘n kontantprys van R8500.

Hy ontwerp en produseer jag- en visvangtoerusting. Hy sê dat hierdie besigheid het ontstaan uit sy passie vir jag, visvang en staalwerk.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal