)

Vyf oud-Greys Saterdag op die veld in ‘n wedstryd tussen Toyota Cheetahs en Toyota Uitnodigingspan

Vyf oud-Greys sal Saterdag om 16:00 op die veld uitdraf in ‘n wedstryd tussen die Toyota Cheetahs en die Toyota Uitnodigingspan.

Die vier spelers sluit Ruan Pienaar (2002), Frans Steyn (2005), WJ Steenkamp (2019)en Richard Kriel (2018) in. Die skeidsregter vir die wedstryd is Jaco Peyper (1998), ook ‘n voormalige Grey-leerder.

Dié vyf spelers sal in Grey-rugbykouse op die veld verskyn! Met hierdie unieke geleentheid wil Vrystaat Rugby graag eer bring aan die massiewe rol wat skole en skoleafrigters in die rugbyloopbane van professionele spelers speel. 

Die wedstryd word Saterdag om 16:00 op @supersporttv uitgesaai.

@cheetahsrugby @toyota_sa #ViveLaGrey#Grey2Gold#GreyRugby#rugby

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal