Foto: Tommie Doubell (Skoolhoof) en Riaan Nell (Goldfields Wifi)
Primêre Skool Naudeville het R10 000 gewen vir die meeste verwysings vir Goldfields Wifi om fibre te installeer.
Baie dankie vir elkeen wat gehelp het met hierdie projek!
Foto verskaf