Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché, Carlise Botha, Marlé van der Merwe en Lourens van Niekerk, is deur na die Nasionale rondte van Oppietong Af Redenaars kompetisie.
Carlise Botha – Voorbereide redenaars
Marlé vd Merwe- Onvoorbereid Goue Tong
Lourens van Niekerk- gewone onvoorbereid en Goue Tong