Skylé-Anne Jansen van Rensburg van Primêre Meisieskool Oranje het aan die Central Free State Freestyle Festival deelgeneem en die volgende plekke behaal:
o. 9 – Medals Level 1 4de; Beginner Solo 2de; Beginner Slow 1ste.
o. 11 – Novice FS Couples 3de.
Sy het ook deelgeneem aan die St Michael’s School for Girls Music, Art & Drama Festival en behaal ‘n A++ simbool. Haar tema was The cat.
Baie geluk!!
Die Eendjies is baie trots op jou!!