)

Primêre Meisieskool Oranje Leerder neem deel aan Wêreldkampioenskap vir dans

OMS se Anneryn Pretorius het Saterdag 12 Junie aan die WTC Disco Dance Smallgroup kwalifiserende ronde vir die Wêreldkampioenskap deelgeneem. Sy behaal ‘n eerste plek saam met haar Disco Girlz dansgroep.

Anneh Keyser het aan die SADTA Freestyle and Disco Dance Kampioenskap – eerste kwalifiserende ronde deelgeneem en ‘n tweede plek behaal in die WTC Disco Dance Dio F/F. Sy behaal ook ‘n eerste plek in die WTC Disco Dance Smallgroup.

Baie geluk!!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal