Baie geluk aan Janney Lues en Stephanie Hattingh van Hoërskool Jim Fouché wat mooi uitslae behaal tydens die ATKV-DigiToneelkompetisie.
Janney Lues ontvang twee silwer sertifikate vir Spel en Teks vir die teks Hoekom? Stephanie Hattingh ontvang silwer sertifikaat vir haar spel in Die vrou is MAL!
JF is trots op julle!