Skerms het skielik so belangrik geraak en omdat Primêre Skool Jim Fouché die koor op ‘n manier wou voortsit en die kinders wou blootstel (nie aan die virus) maar aan die voor en agter van die skermwêreld het die plan ontvou.
“Dankie Pellisier gemeente vir julle oop kerk én harte én hande. Dankie aan ons 3 koor juffrouens wat so blink idee na vore gebring het. Julle is puik! Dit was heerlik om elke stemmetjie so te hoor en sommiges se gesiggies te sien.”
JF trots!