Sujané Coetzer van Welkom Volkskool het tydens haar swem-prysuitdeling met verskeie toekennings weggestap.
Sujané het die trofee ontvang vir beste meisies swemmer 0/8 en slaag haar vlak 1. Sy kwalifiseer ook om aan vlak 2 deel te neem.
Die Volkies is baie trots op jou, Sujané.