Lené Jacobs (Gr.8) van Hoërskool Jim Fouché het deelgeneem aan afrikaans.com se nasionale skilder-met-woorde-kompetisie.
Meer as 200 inskrywings is ontvang en lené was die enigste leerder van Bloemfontein wat onder die top 20 en toe top 10 geëindig het.
Sy het R500 met haar inskrywing gewen.