Agter v.l.n.r: Damian Richards en Jana Rossouw
Middel v.l.n.r: Christine Rossouw, Marko Oelofse, Alucia du Toit en René Koekemoer
Voor v.l.n.r: JD van Zyl, Marlé van der Merwe en Mahike Killian
Hoërskool Jim Fouché se wiskunde-leerders het baie goed presteer in die Vrystaat tydens die Nautilus Wiskunde Kompetisie.
Die volgende prestasies is behaal:
Damian Richards (Gr.10 ; 5de posisie),Jana Rossouw (Gr. 9 ; 1ste posisie), Christine Rossouw (Gr. 12 ; 2de posisie), Marko Oelofse (Gr.10 ; 3de posisie), Alucia du Toit (Gr. 11 ; 3de posisie), René Koekemoer (Gr. 9 ; 6de posisie), JD van Zyl (Gr. 8 ; 2de posisie), Marlé van der Merwe (Gr. 10 ; 5de posisie) en Mahike Killian (Gr. 12 ; 1ste posisie).
Foto verskaf