)

Hoër Meisieskool Oranje atlete skitter in Egipte

Die 15-jarige Danielle Joubert van Hoër Meisieskool Oranje het Saterdag tweede geëindig by Laser Run se Wêreldkampioenskappe in Egipte verower. Sy het dit vandag (Maandag) opgevolg met nog ’n silwermedalje in die gemengde aflos.

Mede-Oranjeniet Lané van Rooyen (15) was sewende. Hulle ding in die o.17-ouderdomsgroep mee. Danielle, die SA o.17 kampioen, het die 4 x 400m se hardloop met laserpistoolskiet tussen elke rondte in 07:05.50 voltooi. Hulle is twee van 14 lede in die Suid-Afrikaanse span. Danielle is in die o.17A-aflosspan en Lané in die o.17B-span wat vandag (Maandag) deelgeneem het.

Albei is as kaptein van die vrouespan aangewys.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal