)

Primêre Meisieskool Oranje leerders presteer in Gimnastiek

Foto: v.l.n.r Leané de Smidt, Letitia de Smidt

Geen hoogtes te hoog of balke te smal vir hierdie sussies nie. Leané en Letitia De Smidt het op 12 Junie aan die Helena Botha Artistiese Gimnastiek kompetisie deelgeneem en soos volg presteer:

Leané de Smidt – vlak 5Spronge 1ste, Brug 1ste, Balk 1ste, Vloer 2de. Sy behaal ‘n algehele 1ste plek en goue medalje.

Letitia de Smidt – High Performance Olympics vlak 2: Spronge 2de, Brug 2de, Vloer 2de, Balk 2de. Sy behaal ‘n algehele 2de plek en silwer medalje.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal