Foto: v.l.n.r. Carine Beukman, Ellé Cloete en Munay Uys
Eendjies, Eendjies staan in ‘n ry. Een, twee, drie, vier hardloop en skiet hul verby!
Carine Beukman, Ellé Cloete en Munay Uys is ingesluit in die Suid Afrikaanse Laser Run span. Hulle het Saterdag, 12 Junie, deelgeneem aan die Laser Run Wêreld Kampioenskap in Cairo, Egipte.