)

You are sponsoring

Hoër Meisieskool Oranje atlete skitter in Egipte

Die 15-jarige Danielle Joubert van Hoër Meisieskool Oranje het Saterdag tweede geëindig by Laser Run se Wêreldkampioenskappe in Egipte verower. Sy het dit vandag (Maandag) opgevolg met nog ’n silwermedalje…