Baie geluk aan die volgende netbalspelers van Hoërskool Sentraal wat vir die Mangaung o.19-span gekies is.
Die spelers wat in die span ingesluit is, is Zionne Grobler, Miandi Steenkamp, Michela Steenkamp, Tlotlang Mokomela, Mekayla Koetjie en Onalenna Motlhale.
Sané Groenewald en Danita du Plessis is as reserwes aangewys.
Tralies is baie trots op julle!