Ná Hoërskool Sentraal se Verenigde Raad van Leerders se suksesvolle ‘harte wat omgee’-projek fondsinsameling het mnre. Nico J van Rensburg en Johan Coertzen se dag aangebreek. Hulle was bereid om hul hare te kleur vir die VRL se liefdadigheidsprojek.
Die twee menere het vanoggend as nuwe onderwysers by die skool opgedaag.
Tralies is baie trots op julle!!