)

Het jy al ooit Vrees in die oë gekyk?

Juffrou Junette Schoeman van Hoërskool Solomon Senekal in Viljoenskroon het hierdie gedagte aan Schools That Rock gestuur.

“Het jy al ooit vrees vrierkantig in die oë gekyk en vir ‘n oomblik gedink jy gaan vrees wen en nie vrees vir jou nie..

Soos Covid ons adres gekry het.

Het vrees ons gewen..

Onseker, bang, bekommerd.. 

Noem dit op, dis hoe ons voel.. 

Dan begin jy dink..

Wat van die juffrou wat soo graag haar kleinkind wil sien..

Wat van die meneer wat net altyd by die skool is..

Wat van die mnr met suikersiekte..

Wat van die juf wat altyd kleur orals wil inbring..

Wat van die juf langs jou..

Wat van die mnr oorkant jou..

Wat van  die juf wat nog na haar pa omsien..

Wat van die hoof en sy vrou wat al klaar sulke diep spore getrap het..

Wat van die juf wat swanger is met haar eerste dogtertjie..

Wat van die juf wat nog klein kindertjies het.. 

Wat van die juf en mnr wat oumas en oupas is.. 

Wat van al die personeel.. 

Wat van, 

wat as..

Dan maak ek my oë toe en smeek “Here, wees by elkeen. Ons het U nodig”

Want onderwysers kan ook vrees. 

J.S”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal