Zonika v.d Berg van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem.
Sy het die volgende plekke behaal:
1ste 70cm Show Jumping 2 Phase
2de 70cm Show Jumping
1ste 70cm Equitation
1ste 60cm Working Hunter
Baie geluk Zonika. Volkies is trots op jou.