‘n Groep landloopatlete van Hoërskool Solomon Senekal het die afgelope naweek in Potchefstroom by Hoër Volkskool aan ‘n strawwe landloopkompetsie deelgeneem.
Villies is trots op elk van hierdie atlete wat goed presteer het en wilskrag en deursettingsvermoë aan die dag gelê het.